Friday, April 25, 2008

Engelman

Ek mis jou:
van die streelvat van jou mooi hande
tot die sagtheid van jou stem.
Ek mis jou:
van die lekker van jou lag
tot die sweet truth van jou woorde

1 comment:

Eugene said...

Wel ek hoop regtig die persoon vir wie jy die gekryf het waardeer hoe gelukkig hy is! Ek sou my hele koningkryk en al my skatte gee om so oor geskryf te word...