Tuesday, May 13, 2008

Waar jy human word

Ek ken jou nie
tot jy naderkom en ek jou kan sien
ek ken jou nie
tot ons sit en gesels.
Jou hande maak praatjies,
jou mond glimlag,
en steeds ken ek jou nog nie,
want totdat die tyd met my en jou padvat
sal ek ook nie jou ken nie
maar eendag gaan ek uitkom waar jy human word.

2 comments:

Hopper said...

missing your writing... wondering where you've been and if your world is the shape that you want it to be... as much as that can be a fact in a world where fiction and fact are so closely related...

cricket

Tania said...

Thanx Hopper, I've been busy with work and stuff, I will get to something creative soon... Have a good week!